05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Foto's | Leilani stap haar hartseer weg

Leilani stap haar hartseer weg

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 789

Soos gehoor in driesestig: Die 47-jarige Leilani Kuter vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe haar tragiese verlede haar nie gebreek het nie, maar tot hoër hoogtes aangespoor het. Sy het 27 jaar gelede ‘n wrede verkragting oorleef, en besluit om haar hartseer weg te stap en ‘n kampvegter te teen geslagsgeweld word.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: