23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Foto's | Silfra-skeur

Silfra-skeur

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1367

Die Silfra-skeur is ‘n gaping tussen die Noord-Amerikaanse en Eurasiese tektoniese plate. Dit is in ‘n meer in Ysland, en is die enigste plek in die wêreld waar jy tussen twee vastelande kan duik. Hierdie asemrowende plek is een van die top vyf duikplekke in die wêreld, volgens die Professional Association of Diving Instructors(PADI). Die skeur verdiep teen ‘n tempo van twee sentimeter per jaar.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: