07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Gesondheid

Met Marí Hudson

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Foto's | Wat swem daar diep onder die see?

Wat swem daar diep onder die see?

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1456

‘n Groep navorsers het onlangs die diepsee tussen Australië en Maleisië verken, en daar op baie aardige gediertes afgekom. Baie van hulle is spesies wat nog nooit tevore gesien is nie. Die ontdekkings is in die Kokos-eiland Marienepark gemaak, ‘n afgeleë marienereservaat noordwes van Perth in die Indiese Oseaan. Van die diere wat hulle daar op die oseaanbodem gevind het, sluit in visse wat soos vlermuise lyk, ‘n slangvis met tande so groot dat dit ‘n mens dit kan sien selfs wanneer sy mond toe is, en ‘n grillerige akkedisvis.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: