05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Foto's | Wêreld se grootste aartappel?

Wêreld se grootste aartappel?

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 986

Die Browns van Wellington, Nieu-Seeland, het dalk die wêreld se grootste aartappel in hulle groetetuin gevind tussen die komkommers. Dit weeg 7,8 kg. Alhoewel dit nie mooi van aansien is nie, is dit tog nommerpas om vodka van te maak (met ekstra skop).

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: