23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Vrydag 20 Maart 2020

Alhoebekker

Amore Bekker gesels met Werner Wessels, 'n skoonheidskompetsie-afrigter en voorkomskonsultant, oor die proses wat hy met die deelknemers volg.

Vrydag 20 Maart 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 997

Shoki, Colette en Alida het 'n lekker kattegeveg oor wie die Mevrou Karoo-kompetisie gaan wen... en wie die beoordelaars die meeste beïnvloed het!

Donderdag 19 Maart 2020

Alhoebekker

Die kliniese sielkundige, Elna Steenkamp praat oor die verband tussen positiwiteit en gesondheid.

Woensdag 18 Maart 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 996

Renzo en Loftus help Beverly om die kartondose vol nuwe boeke biblioteek toe te dra. Loftus maak 'n aanmerking wat Beverly briesend maak.

Woensdag 18 Maart 2020

Alhoebekker

'n Verhoudingspesialis, Claudia Roodt gee raad oor hoe om die situasie te hanteer wanneer 'n ouer uitvind sy kind is gay.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: