07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Doen jou eie ding

Met Ryk van Niekerk

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Potgooi

Potgooi

  • Program

Jongste Potgooie

SA vrou se kunswerke in duurste hotelkamer ter wêreld

Die Atlantis The Royal in Dubai het die duurste hotelsuite in die wêreld. Dié suite sal jou tot ‘n $100 000 per nag uit die sak jaag – dis ongeveer R1,9 miljoen per nag! Terwyl jy tyd in dié suite vertoef, kan jy jou verwonder aan die kunswerke van ‘n Suid-Afrikaner, Caroline Jordaan van Kaapstad. Van haar werk versier die mure in dié spoghotel.

Sakenuus 19 Maart 2024

Dawie Roodt van die Efficient-groep praat oor die instellings wat gemagtig is om in kriptogeld handel te dryf.

Te veel wit proffies by SA universiteite?

Die skande van Suid-Afrika se akademici. Dis die opskrif van ‘n News24-berig oor die stand van die rassesamstelling van professors en medeprofessors aan historiese Afrikaanse universiteite, 30 jaar ná die aanbreek van demokrasie. Volgens die berig is die oorgrote meerderheid professors by universiteite soos Stellenbosch, Potchefstroom, Vrystaat en Pretoria steeds wit. Tot 74% is wit. Ons praat hieroor met die rektor van die Universiteit van die Vrystaat, professor Francis Petersen.

Wat jy vandag moet weet 19 Maart 2024

Die gesprek om die RSG-ontbyttafel begin elke oggend met ‘n oorsig van die dag se hoofopskrifte op plaaslike en internasionale nuuswebwerwe en koerantvoorblaaie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: