21:20 - 22:10

Musiekbonbons

Met Terrance April

Nou op die lug: 22:10 - 22:30

Islam in Fokus

Met Shahieda Carlie

Shahieda Carlie

Volgende: 22:30 - 23:00

Musiek op RSG

Met Jacques Arendt

23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Groeipyne

Donderdag 17 Desember 2015

17 Dec

Johan van Lill gesels met twee arbeidsterapeute, Anneri Oosthuizen en Liana Austin, oor wat gebeur as jou kind vir arbeidsterapie verwys word. Hoe werk dit, wanneer word 'n kind daarvoor verwys en wat behels so 'n terapie-sessie?

Donderdag 26 November 2015

26 Nov

Johan van Lill gesels met dr. Melody de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor speletjies en ontwikkelingsaktiwiteite wat ma's, pa's en versorgers met ouer babas (vier maande plus) kan doen om hulle te stimuleer.

Donderdag 19 November 2015

19 Nov

Johan van Lill gesels met dr. Melody de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor speletjies en ontwikkelingsaktiwiteite wat ma's, pa's en versorgers met nul tot drie maande oue babas kan doen om hulle te stimuleer.

Donderdag 12 November 2015

12 Nov

Johan van Lill gesels met sielkundige Joanita Olivier oor hersaamgestelde gesinne. Hoe gemaak as ek weer trou en ek het kinders van my eie en kry nog my nuwe lewensmaat se kinders ook by?

Donderdag 22 Oktober 2015

22 Oct

Groeipyne 22 Oktober 2015

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: