23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Jaco de Waal

Volgende: -

-

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Naweekaktueel

Saterdag 28 Augustus 2021

Motorrubriek 28 Augustus 2021

In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-Benz.

Saterdag 21 Augustus 2021

Naweekaktueel 21 Augustus 2021

Wat beplan die regering met die omstrede voorgestelde sekerheidsplan? SARU bied aan om die oorblywende wedstryde in die Rugby Kampioenskapsreeks tuis te speel. Suid-Afrika palm nóg twee medaljes in by die Junior Wêreld Atletiekbyeenkoms. Die Voortrekkermonument vertoon eksklusiewe skatte.

Saterdag 21 Augustus 2021

Motorrubriek 21 Augustus 2021

In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag.

Saterdag 14 Augustus 2021

Naweekaktueel 14 Augustus 2021

Die regterlike dienstekommissie moet van vooraf onderhoude met sewe kandidate vir die Konstitusionele Hof voer. 'n Onlangse peiling wys dat bykans 60% van Wes-Kapenaars die provinsie se onafhanklikheid steun. 'n Tweede viool word in Stellenbosch uit inheemse hout vervaardig.

Saterdag 14 Augustus 2021

Motorrubriek 14 Augustus 2021

In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel en 'n Mercedes-Benz.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: