15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Bosstories

Sondag 25 Augustus 2019

Bosstories 25 Augustus 2019

Dit is besig om aand te word. Loekie Swart Luiperd en Berta Bruinbeer is net op pad na hulle eie huise toe, toe hulle ‘n snaakse skuur-krapgeluid hoor...

Sondag 18 Augustus 2019

Bosstories 18 Augustus 2019

Dit is vroeg in die oggend. Skielik word Loekie Swart Luiperd wakker van ‘n harde geraas in die bos naby sy boomhuis. Wie of wat sou dit wees?

Sondag 11 Augustus 2019

Bosstories 11 Augustus 2019

Loekie Swart Luiperd en Berta Bruinbeer lê in die koelte van ‘n boom en gesels oor die goggas in die bos. Skielik hoor hulle ‘n rasperige stem tussen die blare met hulle praat...

Sondag 4 Augustus 2019

Bosstories 4 Augustus 2019

Loekie Swart Luiperd en Berta Bruinbeer sien ‘n slymerige streep wat blink in die maalig. Skielik hoor hulle ‘n hartseer gesnik in die bos daar naby...

Sondag 28 Julie 2019

Bosstories 28 Julie 2019

Loekie Swart Luiperd en sy maatjie, Berta Bruinbeer, oefen vir ‘n konsert by Koning Leonard Leeu se paleis. Skielik vlieg ‘n deftige voël uit die boom se takke bokant hulle koppe, wat dink hy gaan die kompetisie wen.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: