19:20 - 20:00

Hartsnommertjies

Met Haidee Muller-Isaacs

Nou op die lug: 20:00 - 21:00

U eie Keuse

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 21:00 - 21:10

Nuus & Weer

21:10 - 22:00

Kapityt!

Met Sue Pyler-Slabbert

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Saterdagresep

Saterdag 3 Julie 2021

Saterdagresep 3 Julie 2021

Shemane Harris deel 'n vleislose resep, wat beslis jou honger sal stil.

Saterdag 26 Junie 2021

Saterdagresep 26 Junie 2021

Anna Davel deel haar soutkaramel broodrolletjieresep wat jy saam met braaivleis of sop kan bedien.

Saterdag 19 Junie 2021

Saterdagresep 19 Junie 2021

Willie Strauss verduidelik hoe maklik en vinnig 'n mens sy korslose quiche kan maak.

Saterdag 12 Junie 2021

Saterdagresep 12 Junie 2021

Sjef Bryan Pyler deel sy resep vir 'n rysdis propvol geur, wat jy as basis vir ander disse kan gebruik, of net so as bykos kan bedien.

Saterdag 5 Junie 2021

Saterdagresep 5 Junie 2021

Johny Klein deel sy resep vir tuisgemaakte mageu, en gee as bonus 'n resep vir 'n soetsuurbroodjie vir mense met 'n sensitiewe maag.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: