21:10 - 21:20

Laataandboekvoorlesing

Nou op die lug: 21:20 - 23:00

Skud dit met Reggie Philander!

Met Reggie Philander

Reggie Philander

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Tuis | Potgooi | Potgooi Resultaat
  • Program

“Onnies sal moet leer hoe werk dié skryf-BOT”

18 Januarie 2023

Ons sit die gesprek oor kunsmatige intelligensie voort. Verlede week het ons gehoor hoe joernaliste in die gedrukte media sal moet aanpas om hulle werk duidelik te laat onderskei van die skryfwerk wat ‘n rekenaarprogram, oftewel BOT, met die naam ChatGPT kan doen. Maar, dit sal ook die onderwys raak, sê professor Darelle van Greunen, direkteur van die Sentrum vir Gemeenskapstegnologie by die Nelson Mandela Universiteit.


Sakenuus 16 Januarie 2023

16 Januarie 2023

Dawie Roodt praat oor die kunsmatige intelligensieprogram, ChatGPT, wat dalk net ‘n klomp mense se werk vir hulle sal kan doen.


Die bot wat jou skrywerk doen

12 Januarie 2023

Al jare lank moet akademici, uitgewers en nuusredakteurs hulle storie ken om plagiaat in skryfwerk te herken, maar nou is daar ChatGPT,’n kragtige kunsmatige intelligensie bot wat sake lelik kan omkrap. ‘n Kommunikasiekonsultant en joernalis van Nelson Mandelabaai, Ed Richardson, glo dit sal ‘n onomkeerbare invloed op die mediaveld hê. Mariska Spoormaker het meer gaan uitvind.


POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: