11:30 - 12:00

Wie is ek?

Met Lise Swart

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Johan Rademan

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Potgooi | Potgooi Resultaat
  • Program

Die blydskapsnavorser 6 September 2023

6 September 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor die voordele daarvan om kaalvoet te loop.


Die blydskapsnavorser 30 Augustus 2023

30 Augustus 2023

6. Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor stres. Hy gee ’n tegniek of twee wat jy kan doen as die stres in jou lyf vashaak.


Die blydskapsnavorser 23 Augustus 2023

23 Augustus 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor die impak wat mense se eetgewoontes en dermgesondheid (gut health) op hulle blydskapsvlakke het.


Die blydskapsnavorser 16 Augustus 2023

16 Augustus 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor wat kan jy doen as jou werk jou ongelukkig maak. Baie mense hou nie van hulle werk nie. Hoe kan jy dit ’n meer aangename ervaring maak?


Die blydskapsnavorser 9 Augustus 2023

9 Augustus 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor hoekom stilte goed vir ‘n mens se gemoed is.


Die blydskapsnavorser 2 Augustus 2023

2 Augustus 2023

Blydskapsnavoser Johannes de Villiers praat oor die liefde en liefdesverhoudings. Met wie moet jy kys of trou om jou gelukkig te maak?


Die blydskapsnavorser 26 Julie 2023

26 Julie 2023

Blydskapsnavoser Johannes de Villiers praat oor die onlangse Mappiness-studie, ’n omvattende studie wat in die VSA gedoen is om vas te stel tydens watter aktiwiteite mense op hulle gelukkigste is. Die resultate gee insig oor hoe jy jou tyd moet inruim om blymoedig te kan lewe.


Die blydskapsnavorser 26 April 2023

26 April 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor die krag van ‘n glimlag.


Die blydskapsnavorser 19 April 2023

19 April 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor die impak wat die natuur op blydskap het.


Die blydskapsnavorser 12 April 2023

12 April 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor die blydskap wat jy in die alledaagse kan vind.


POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: