22:10 - 22:30

Islam in Fokus

Met Shahieda Carlie

Nou op die lug: 22:30 - 23:00

Musiek op RSG

Met Jacques Arendt

Jacques Arendt

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Jacques Arendt

Tuis | Potgooi | Potgooi Resultaat
  • Program

Kompas 11 April 2024

11 April 2024

Hazel Janse van Rensburg gesels met  juffrou Solanti Hough van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria oor die graad 9-vakkeuseproses. Vind uit wat die reëls behels, en waarop jy jou keuses verkieslik moet baseer.


Kompas 10 April 2024

10 April 2024

Wys my jou vriende en ek wys jou jou toekoms. Barrie Ferreira praat met Jannie Putter, ‘n lewensafrigter en motiveringspreker, oor die impak wat jou die naaste familie en vriende op jou het.


Kompas 9 April 2024

9 April 2024

Hoe vind jy jou passie in ‘n see vol van opsies en menings? The Sound Of Music-aktrise Megan Spencer help jou om daardie vraag te beantwoord.


Kompas 8 April 2024

8 April 2024

Twee jazz-studente vertel hoekom hierdie genre só ‘n groot plek in hulle harte het.


Kompas 5 April 2024

5 April 2024

Watter invloed het Chat GPT op skole en universiteite? Barrie Ferreira vind uit by ‘n kommunikasie-dosent hoe die gebruik van hierdie tegnologie toegepas kan word in jou studies. Hy hoor ook wat jongmense doen vir pret oor ‘n naweek as jy op die platteland bly.


Kompas 4 April 2024

4 April 2024

Hazel Janse van Rensburg praat met dr. Antoinnette Dos Ramos Richter oor breinfunksie. Hoor hoe jy jou brein kan help om jou te help leer, veral tydens eksamentyd.


Kompas 3 April 2024

3 April 2024

Barrie Ferreira gesels met Kezia Coleman, ‘n opvoedkundige sielkundige, om leerders te help hoe om doelwitte vir hulleself te stel. Barrie praat ook met Wian van Rooyen wat agt onderskeidings en ‘n 96%-gemiddeld in Matriek gekry het, om te hoor hoe hy sy doelwitte gestel en bereik het.


Kompas 2 April 2024

2 April 2024

Hazel Janse van Rensburg gesels met die Guinness-wêreldrekordhouer in springtou, SD Heijns, oor hoe jy mikrogewoontes in jou daaglikse lewe kan inkorporeer om makrodoelwitte te bereik.


Kompas 1 April 2024

1 April 2024

Kompas kry ‘n nuwe look, en Chloè van Rooyen gesels met die nuwe stemme wat van 1 April af agter die Kompas-mikrofoon inskuif.


Kompas 29 Maart 2024

29 Maart 2024

Chrislynn Sias gesels met ‘n jong pastoor, Anslin Gysman, oor Paasfees, en ‘n paar jongmense vertel wat hierdie tyd vir hulle beteken.


POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: