15:00 - 15:05

Nuus

Nou op die lug: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Willem Pelser

Volgende: 17:45 - 18:00

Brandpunt

18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Tuis | Potgooi | Potgooi Resultaat
  • Program

Kompas 25 Augustus 2020

25 Augustus 2020

Tenita Kidelo praat met dr. Heinie Brand, Christo Davids en Magdeleen Benn van die CTLI oor professionele opleiding van onderwysers, Kaapse onderrig en die Leierskapinstituut.


Kompas 24 Augustus 2020

24 Augustus 2020

Tenita Kedilo gesels met Franco Smith, ‘n siggestermde swemmer, oor sy liefde vir swem en die toernooie waaraan hy al deelgeneem het. Sy gesels ook met Ziyaad Jefta,’n kunstenaar, oor hoe sy verkeerde studiekeuse hom uiteindelik in die regte rigting gedruk het.


Kompas 20 Augustus 2020

20 Augustus 2020

Maryna Tarentaal, ‘n slagoffer van geweld, deel haar verhaal met Tenita Kidelo. Tenita gesels ook met jongmense om uit te vind hoe hulle voel oor geweld teen vroue en kinders, en wat hulle dink hieroor gedoen moet.


Kompas 19 Augustus 2020

19 Augustus 2020

Tenita Kidelo praat met Donovan Mackier, ‘n vakadviseur by die Kaapse Wynland Onderwysdistrik, oor Mental Maths en gee wenke vir ouers en leerders wat Wiskunde makliker kan maak.


Kompas 18 Augustus 2020

18 Augustus 2020

Tenita Kidelo praat met Elmarie Petersen, ‘n vakadviseur by die Metro-oos Onderwysdistrik in die Wes-Kaap, oor hoe onderwysers leerders by praktiese demonstrasielesse kan betrek tydens die COVID-19-tydperk.


Kompas 17 Augustus 2020

17 Augustus 2020

Tenita Kidelo gesels met Brendon Robinson, beter bekend as DJ Ice Flake, oor sy loopbaan, en loer in by twee orkeslede van Empangeni High, Erin en Shani.


Kompas 13 Augustus 2020

13 Augustus 2020

Tenita Kidelo praat met Schalk Cadel van Edulex oor die gratis afstandonderrig wat hulle aanbied vir Gr. 10, 11 en 12 leerders. Sy gesels ook met Siphue Phillips van Hoerskool Pearson in Port Elizabeth, wat onderwysers beïndruk het met sy werketiek.


Kompas 12 Augustus 2020

12 Augustus 2020

Tenita Kidelo praat met Almaret du Toit oor die belangrikheid oor fonologiese bewustheid by kinders.


Kompas 11 Augustus 2020

11 Augustus 2020

Tenita Kidelo praat met Zaida van der Berg, ‘n bestuurder vir vroeë kindontwikkeling by die Wes-Kaapse Onderwysdepartment oor die impak van Covid-19 op kinders en hoe om dit aan hulle te verduidelik.


Kompas 10 Augustus 2020

10 Augustus 2020

Candice Amon vertel van gratis aanlynkursusse wat beskikbaar is vir jongmense, en die 14-jarige Chrystan Wagenstroom gesels oor haar nuwe aanlynbesigheid wat sy tydens die grendeltydperk begin het.


POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: