Genoeg vir 4, maar ek maak gewoonlik dubbeld, want almal soek altyd nog ‘n bietjie. Die sop vries baie goed, maar moenie vries nadat room bygevoeg is nie – m.a.w. vries dit ná stap 5.
Genoeg vir 4, maar ek maak gewoonlik dubbeld, want almal soek altyd nog ‘n bietjie. Die sop vries baie goed, maar moenie vries nadat room bygevoeg is nie – m.a.w. vries dit ná stap 5.
2 eetlepels olyfolie
2 aartappels, in blokkies opgesny
1 groot ui, in blokkies opgesny
225 g broccoliblommetjies
125 g bloukaas, gekrummel
1 liter groenteaftreksel
150 ml room (ek gooi dikwels meer in, want dit kan mos net lekkerder raak)
knypie paprika
sout en peper
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za