Genoeg vir twee
Hierdie resep is nachos op steroids! Nachos is ‘n Mexikaanse streeksgereg uit Noord-Mexiko wat bestaan uit verhitte tortilla-skyfies wat met gesmelte kaas bedek word, en bedien word as ‘n peuselhappie of voorgereg. Kobus Burger het dit onder hande geneem en dit omskep in ‘n weergawe wat jy as ‘n hoofgereg kan geniet. Om die waarheid te sê, as jy hierna nog honger is, gaan niks jou ooit vol kry nie!
Wenke vir in en om die huis en kombuis
Maak die braairooster skoon met ‘n afgeskilde uit wat jy in twee sny – geen seep en water en ‘n skropborsel nodig nie. Sit die rooster oor die vlamme dat die vet bietjie smelt en sag word. Vat die ui met die knyptang vas en vee net oor die rooster.