1 halfryp avokadopeer, geskil en ontpit en in kwart gesny
1 vars peer, geskil en ontpit en in kwart gesny
2 eetlepels volgraanmosterd
1 teelepel heuning
1 teelepel botter
1 eetlepel suurlemoensap
Verhit die oond tot 200 grade Celsius.
Spuit ‘n bakplaat met kleefwerende sproei.
Plaas die peer- en avokadokwarte op die plaat, en bak vir 10 minute.
Smelt die botter in ‘n pan en meng die heuning, suurlemoensap en mosterd in.
Plaas ‘n kwart peer en ‘n kwart avokado teen mekaar op ‘n bord en drup die sous bo-oor.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za