4 kaalperskes met skil aan, in kwarte gesny
1 koppie frambose
1 koppie gekerfde perskool
1 pers ui, fyn gesny in ringe
2 medim radyse, fyn gesny in ringe
3 koppies bronkors (watercress) of roket
2 eetlepels appelasyn
2 teelepels esdoringstroop (maple)
1 teelepel Chinese vyfspeseryemengsel (kaneel, swartpeper, vinkel, naeltjies en steranys)
2 eetlepels olyfolie
Meng die asyn, olyfolie en esdoringstroop saam.
Voeg die res van die bestanddele by, en roer liggies deur.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za