1,4 kg beesvleis, in blokkies gesny
1 groot ui, gekerf
1 eetlepel bruinsuiker
4 toontjies knoffel, gekerf
2 kaneelstokkies
3 lourierblare
3 naeltjies
400 g (1 blikkie) heel tamaties
4 eetlepels tamatiepuree
½ koppie beesaftreksel
1½ koppie rooiwyn
3 eetlepels gekapte pietersielie
Verhit olyfolie in groot ysterpot.
Verbruin die beesvleis goed.
Voeg die uie en suiker by en braai tot sag.
Voeg die knoffel, lourierblare, kaneel en swartpeper by en roer stadig.
Roer die tamaties, puree, ekstrak en wyn in.
Plaas die deksel op en kook stadig oor lae hitte vir 60 min.
Voeg die pietersielie by.
Bedien met knoffel gevlokte ertappels.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za