kruiemengsel gemaak van kaneelstokkies, neutmuskaat, koljandersaad, paprika
lamsboud
kekerertjies
tamatiepuree, verdun met suurlemoensap
amandels
appelkose
dadels
olyfolie
knoffel
pietersielie
eiervrug, in lengtes gesny
tamatie, opgekap
koljanderblare
koeskoes
Smeer die boud in met die kruiemengsel en tamatiepuree.
Plaas die boud in 'n oondskottel.
Braai die amandels, appelkose, dadels , kekerertjies en knoffel in ‘n bietjie olyfolie.
Voeg die die amandelmengsel bo-oor die boud in die oondskottel, en plaas dit in die oond met die deksel op.
Bak oornag teen 120 grade celsius.
Plaas die eiervruglengtes op 'n bakplaat met die skil na bo, en bak teen 180 grade vir 20 minute.
Skep die vlees uit en meng dit met gekapte tamatie, knoffel, koljanderblare, suurlemoensap en pietersielie.
Bedien dit met koeskoes.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za