4 rape, geskraap en in wiele gesny
3 middelmatige patats, in wiele gesny
3 appels, geskil en in wiele gesny
bruinsuiker
kaneel
botter
sout
Kook die rape en patat saam in soutwater tot sag.
Smeer ‘n oondbak met botter en rangskik die rape heelonder.
Strooi bruinsuiker en kaneel oor, en plaas klontjies botter bo-op.
Plaas die patats bo-op.
Herhaal die strooiproses en botter..
Plaas die appels bo-op.
Herhaal die strooiproses en botter..
Bak vir 20 minute teen 160 grade Celsius, sonder ‘n deksel.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za