1 kop (1 kg) rooikool, opgekerf
150 g  chorizo, in blokkies gesny
1 x 410 g blikkie tertappels met sous
1 pers ui, opgekerf
½ koppie rooiwynasyn
3 eetlepels bosbessies, opgekap
2 teelepels vinkelsaad
1 stokkie pypkaneel
2 naeltjies
olyfolie
sout en swartpeper
Braai die chorizo liggies in groot pan.
Voeg die ui, vinkelsaad, naeltjies en kaneel by en braai verder.
Voeg die rooikool en asyn by en braai verder.
Voeg die appels met van die sous en bosbessie by die mengsel.
Roer gereeld, en kook verder vir ongeveer 10 tot 15 minute.
Bedien as bykos of voorgereg.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za