6 koppies water
â…“ koppie sago
1 blikkie klappermelk of klapperroom
2 eetlepels heuning
½ teelepel vanielje-ekstrak
1 ryp mango, geskil en in blokkies gesny
¼ koppie geroosterde klapper
Bring die water tot kookpunt in ‘n kastrol.
Sodra water gekook het, roer die sago in en verlaag hitte.
Prut vir 15 tot 20 min tot die sago deurskynend is.
Gooi die sago deur ‘n sif en hou onder die kouewaterkraan om te verhoed dat die korrels aan mekaar kleef.
Voeg die klappermelk, vanielje en heuning in ‘n kastrol.
Bring tot kookpunt terwyl jy roer.
Verwyder van hitte en roer sago by.
Plaas in ‘n lugdigte houer in yskas vir ongeveer 2 tot 3 ure.
Skep porsies an die sago in glasbakkies of glase, en meng die mango blokkies in.
Garneer met geroosterde klapper.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za