5 medium aartappels, geskil en opgesny
14 knoffeltoontjies, geskil en gekap
½ koppie olyfolie
½ koppie suurlemoensap
½ koppie water waarin die aartappels gekook is
1 teelepel sout
1 eetlepel amandelpoeier (opsioneel)
Kook die aartappels in soutwater tot sag.
Voeg die halwe ½ koppie aartappelwater, suurlemoensap, knoffel en amandelpoeier in ‘n voedselverwerker en meng tot die knoffel fyn is.
Voeg die aartappels by, en verwerk dit terwyl die olyfolie stadig bygevoeg word.
Verwerk tot sag en romerig.
Garneer met gekapte pietersielie en bedien as smeer, of saam met koue beetslaai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za