1 koppie opgekapte uie
1 koppie opgekapte murgpampoen
1 koppie opgekapte wortel
1 koppie opgekapte seldery
1 teelepel fyngekapte knoffel
2 teelepels vars roosmaryn
½ koppie opgekapte pietersielie
1 blikkie fyn tamaties
1 blikkie botterbone
2 koppies hoender- of groente-aftreksel
½ koppie rou macaroni
3 koppies water
sout en peper na smaak
Verhit olie in groot kastrol en braai die uie, wortels, seldery, roosmaryn en knoffel liggies saam (sauté) vir 10 minute.
Voeg die tamaties, bone, aftreksel, water en murgpampoen by, en prut vir 15 minute.
Voeg die macaroni by, en bring tot kookpunt tot die pasta sag is.
Sprinkel pietersielie oor.
Bedien met dik snye ciabatta.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za