Maak ongeveer 30 medium frikkadelle
Maak ongeveer 30 medium frikkadelle
1 kg maalvleis (mengsel van 80% bees en 20% vark)
halwe brood
2 uie, fyngekap
4 knoffeltoontjies, fyngekap
1 eetlepel droë oregano
1 teelepel fyn komyn
30 ml Ouzo
olyfolie
meel
sout en peper
Week die brood in water, en meng dit dan saam met die res van die bestanddele (nie die meel en olie nie) by die maalvleis in.
Vorm balletjies en rol dit in die meel.
Verhit olyfolie in ‘n diep kastrol, en braai die frikadelle in sarsies tot goed bruin vir ongeveer 10 tot 15 minute.
Bedien met Griekse slaai of gerasperde beetslaai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za