Heel dikwels gebruik ek ‘n pakkie pens en pootjies saam, in welke geval ek dit terselfdertyd as een dis (saam met die skaapkop) of apart en op verskillende tye sal kook.
Heel dikwels gebruik ek ‘n pakkie pens en pootjies saam, in welke geval ek dit terselfdertyd as een dis (saam met die skaapkop) of apart en op verskillende tye sal kook.
1 skaapkop
sout
knoffel
uie
speserye van jou keuse
Plaas die skaapkop in ’n pot.
Voeg sout by, in my geval, nie te veel nie weens hoëbloeddruk.
Voeg knoffel by na hartelus.
Voeg uie by.
Voeg jou eie keuse speserye by, maar nie so baie dat dit die smaak oorheers nie.
Voeg water by.
Kook tot die vleis amper van been af gekook is.
Plaas in die oond om te bak totdat vel krakerig is.
Bedien met baie groente.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za