geurlose klapperolie
8 hoenderdye
2 eiervrugte, in 1 cm-skywe gesny
2 groot uie, opgekap
6 tamaties, in blokkies gesny
2 teelepels fyngekapte knoffel
½ bossie basiliekruid, fyngekap
1 geel soetrissie, opgekap
halwe glas rooiwyn
sout en peper na smaak
Berei die volgende gelyk voor op verskillende stoofplate:
Pak die hoender, eiervrug en dan die tamatiesmoor bo-op mekaar in ’n pot.
Voeg die rooiwyn by.
Bring tot kookpunt, verminder die hitte, en laat dit vir 15 minute prut.
Bedien met koeskoes.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za