2 pakkies Korma-kerriepasta
Hoenderborsie, gesny
1 pakkie broccoli
8 murgpampoentjies
klappermelk
klapperroom
botter
Sny die murgpampoentjies in die lengte deur
Sny brokkoli kleiner/breek in blommetjies
Braai dit saam in botter en voeg sout na smaak by.
Bedek en stoom tog sag.
Braai die ui en knoffel in ‘n afsonderlike pan in die olyfolie tot sag. Voeg die Korma-pasta bly en braai tot geurig. Skep uit en hou eenkant. Braai die hoenderrepies in olyfolie vir ‘n paar minute. Voeg die uie en kerriemengsel by die hoender , asook die klapperroom en -melk. Voeg die gestoomde groente by die hoender en kerriemengsel. Kook liggies tot die hoender deurgaar is.
Sit voor saam met rys.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za