1 gamon
1 liter ginger ale
1 ui, gekap
2 knoffeltoontjies, gekap
3 wortels in ringe gesny
5 ml swart peper
3 loerierblare
2 steranys
1 kaneelstokkie
2 lemoene, in kwarte gesny
40 ml heuning
Voorverhit oond tot 180 grade.
Plaas gamon in n oondvaste bak.
Meng al die bestandele saam. Meng goed
Skep die mengsel oor die gamon.
Bedek die gamon vir n uur en bak 15 min onbedek
Skep kort kort van die sous oor die gamon terwyl dit bak.
Sny in skywe en laat lê in die sous.
Bedien warm
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za