ciabatta, in snye gesny
egte botter
fyngedrukte knoffel
tamatie
rooi ui
Cheddarkaas
Mozzarellakaas
sout en swartpeper
Smeer botter aan die buitekant van die snye brood.
Smeer koffel aan die ander kant van die snye brood.
Plaas die tamatie, uie, swartpeper en kaas op die brood, en plaas dit op ‘n braairooster.
Braai tot ligbruin.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za