600 ml skulpiepasta
300 ml geroomde spinasie
250 ml pitmielies
250 ml gerasperde Cheddarkaas
100 ml gerasperde Mozzarellakaas
30 ml olyfolie
knoffel na smaak
sout en swartpeper na smaak
swart olywe
fetakaas
Kook pasta tot sag en dreineer.
Voeg spinasie, mielies, knoffel, kaas en olyfolie by en meng goed.
Plaas dit in ‘n gesmeerde oondbak, en voeg die olywe, fetakaas, swartpeper en ’n bietjie cheddarkaas bo-op.
Bak tot ligbruin
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za