500 ml melk
3 eetlepels vlapoeier
3 eetlepels suiker
1 pakkie Tennisbeskuitjies
3 – 4 piesangs
sjokolade (opsioneel)
Maak 450 ml van die melk warm oor mediumhitte in kastol totdat dit net-net begin kook.
Haal dit van die hitte af en voeg die vlapoeier en suiker (goed gemeng met 50 ml melk) by.
Plaas terug op lae hitte en roer totdat dit gaar en dik is (5 – 10 minute).
Breek die beskuitjies in nie te fyn stukke (hou twee beskuitjies eenkant).
Sny die piesangs in skyfies.
Meng alles saam en verkrummel oorblywende beskuitjies bo-oor.
Kerf sjokoladestafie van keuse en strooi bo-oor.
Plaas in yskas vir ten minste twee ure.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za