Bron: Sjef Snoekie laat die potte sing (Lapa)
Bron: Sjef Snoekie laat die potte sing (Lapa)
500 g gemengde seekos (mossels, garnale, krapstokkies & calamari)
2 knoffelhuisies, fyngekap
3 eetlepels botter
1 teelepel olie
sap van ‘n halwe suurlemoen
3 eetlepels brandrissievlokkies (opsioneel)
Smelt die botter en olie in ‘n pan (die olie keer dat die botter so gou brand).
Soteer die knoffel liggies, en voeg dan die brandrissievlokkies by.
Die pan moet lekker warm wees voor jy die seekos byvoeg – braai die spulletjie vir 2 minute en roer ‘n slag sodat die seekos aan alle kante braai.
Braai vir nog 2 minute en verwyder van die hitte.
Druk die suurlemoensap oor die seekos uit en sit dadelik voor.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za