Nie almal wat swerf, is verlore nie. (JRR Tolkien)
Nie almal wat swerf, is verlore nie. (JRR Tolkien)
1 rol skilferkorsdeeg
2 uie, gekap en gebraai
2 eiers, geklits
1 blik x 410 g sardyne in tamatiesous
1 blik ingedampte melk
1 koppie cheddarkaas, gerasper
sout
Voer 'n ronde tertbak uit met die deeg.
Prik die deeg.
Plaas bakpapier op die deeg en vul die bak met droë bone. (Dit voorkom dat die deeg rys)
Bak teen 200 grade vir 10 minute.
Plaas die gebraaide uie op die deeg.
Meng die res van die bestanddele en voeg dit bo-op die uie.
Bak teen 200 grade vir 20 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za