250 – 300 g beesfillet, in repies of blokkies gesny (enige ander sagte beesvleis sal ook werk)
250 g pennepasta
1 ui, opgekap
1 pakkle sampioene, in skyfies gesny
1 blikkie tamatiepasta
1 pakkie roomsampioen-soppoeier
l koppie droë witwyn
250 ml vars room
Braai die vleis tot mediumgaar.
Kook die pasta tot al dente.
Braai die uie in olie.
Voeg die sampioene by.
Voeg die tamatiepasta, wyn en soppoeier, wat in ‘n bietjie warm water gemeng is sodat dit nie klonte maak nie, by.
Voeg die room laaste by, en laat dit vir ‘n paar minute prut.
Voeg die beesvleis by mengsel, en laat dit nog so bietjie prut.
Bedien met ‘n mengelslaai of kapokaartappels.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za