250 g skaap- of beeslewer, in dun skywe gesny
250 g niertjies
sout en peper
olie
Sous
3 groot uie, in dun skywe gesny
botter vir braai
olie vir braai
½ koppie witsuiker
100 ml asyn
'n skeut Worcestersous
Sprinkel sout en peper oor die lewer en niertjies, en braai dit in ‘n warm pan aan alle kante tot bruin.
Verwyder uit die pan.
Braai die uie oor ‘n lae hitte in die botter of olie tot sag en bruin.
Voeg die suiker, sout en peper, asyn en Worcestersous by.
Plaas die lewer en niertjies terug in die pan en verhit.
Die lewer moet gaar wees, en nie meer pienk nie.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za