1 blikkie tuna, gedreineer
3 eiers
1 medium ui, gekap
gerasperde kaas, na smaak
1 – 2 eetlepels mayonaise
¾ koppie bevrore ertjies of pitmielies
½ pakkie wituiesop
1 koppie melk
sout en peper na smaak
1 – 2 koppies gaar rys
Meng die soppoeier en melk saam, tot glad.
Meng al die ander bestandele saam met die melkmengsel, behalwe die kaas.
Gooi in 'n oondbak en strooi die kaas oor.
Bak teen 180 grade vir 40 tot 45 minute in die oond tot goudbruin en gestol.
Bedien saam met 'n groenslaai.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za