Onderlaag
800 g geblikte appels
150 g suiker
125 ml appelsap
Bolaag
220 g hawermout
75 g koekmeel
50 g muesli
5 ml kaneel
45 ml bruinsuiker
125 g botter
Smeer ‘n diep bak met botter, en plaas die appels, suiker en appelsap daarin.
Meng die bolaag se bestandele, en krummel dit oor die appelbeslag.
Bak vir 30 minute teen 180 grade tot die bolaag goudbruin en bros is.
Versier dit met vars vrugte soos bessies, en bedien met ongegeurde jogurt.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za