1 ui, in blokkies gesny
250 g spek, in repies of blokkies gesny
250 g sampioene, opgesny
1 liter hoenderaftreksel
1 teelepel hoenderspeserye
1 teelepel tiemie of gemengde kruie
2 koppies rys
hoenderstukke
blatjang
Braai die ui in ‘n bietjie botter en olyfolie.
Voet die spek by en braai.
Voeg die sampioene by en braai.
Voeg die hoenderaftreksel en speserye by en kook vir 5 minute.
Voeg die hoenderstukke en rys by en kook vir 15 minute.
Smeer die hoenderstukke met blatjang, en die plaas pot in ‘n oond wat tot 180 grade Celsius verhit is.
Bak vir 1 uur.
Bedien met gemengde slaai en pampoenkoekies.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za