Smelt 200g botter en 4 eetlepels (60 ml) heuning saam
Roer 1 teelepel (5 ml) koeksoda by
In ‘n ander bak meng:
2 koppies (500 ml) hawermout
½ koppie (125 ml) bruin suiker
1 koppie (250 ml) sonneblomsaad
½ koppie (125 ml) gekapte dadels
Die bottermengsel word by die hawermoutmengsel gegooi, en dan word dit goed geroer.
Druk in ‘n pannetjie.
Bak by 140°C vir 20 – 25 minute.
Sny in stafies.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za