1 kg suiker
1 kg tamaties, rof opgesny met skil aan
2 pakkies of vars roosmaryn, fyn opgekap
1 pakkie rooi rissies, fyn opgesny
Kook alles saam in ‘n pot oor lae hitte vir 6 tot 8 ure.
Roer gereeld.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za