Sny die waatlemoen in stukke so groot as wat jy verkies, maak balletjies.
Doen dieselfde met die feta.
Voeg die waatlemoen en feta saam.
Die soet en sout saam is wat die ontploffing veroorsaak – jou smaaksintuie sal tiekiedraai, en dis ‘n lekker ligte nagereg.