Rocco de Villiers het ‘n soettand, en verorber graag gebakte poedings. Hy het hierdie resep by dames gekry by een van sy konserte.
Rocco de Villiers het ‘n soettand, en verorber graag gebakte poedings. Hy het hierdie resep by dames gekry by een van sy konserte.
1 pak koeksisters
1 bakkie room
sjokoladeballetjies
kaneel
Pak die koeksisters teen mekaar in ‘n diep bak.
Voeg die room bo-oor die koeksisters.
Bedek alles met sjokoladeballetjies.
Strooi kaneel bo-oor.
Bak vir 45 minute teen 180 grade Celsius.
Geniet saam met roomys.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za