Kors
4 eierwitte
2 koppies gaar rys
1 ½ koppie gerasperde kaas
Sout en peper na smaak
Sit die oond aan op 200°C, en smeer ‘n bakplaat met botter of olie. Klits eierwitte tot dit dubbel soveel is. Dit moet sagte puntjies maak as jy die klitser uithaal.
Voeg die res van die bestandele by en meng goed.
Skep in die gesmeerde pan en dan druk jy dit plat met ‘n houtlepel. Bak vir 10 minute in die oond.
Bolaag
Smeer tamatie pasta op die kors en pak dan bolaag van jou keuse op. Sit weer in die oond vir 5 tot 10 minute.
Sny in skywe en geniet.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za