Ek is mal daaroor om hierdie brood te maak. Ek gebruik die Eureka Mills Focaccia-voormengsel as basis. Die meel is van groot klipgemaalde gehalte en sny die werktyd in die helfte. Eerste prys is om die brood te bak met geoesde wyndruiwe. Ons het rooi Cabernet Sauvignon-druiwe in hierdie resep gebruik, maar enige seisoenale rooi druiwe sal deug. Die druiwesap vloei in die deegmengsel en gee dit ‘n pragtige soet pittige geur en gis.
Lewer: 4 – 6
Voorbereidingstyd: 60 minute
Baktyd: 45 – 60 min
Maklik om voor te berei
Oondtemperatuur: 180 grade Celsius