4 plakke sjokolade (as jou begroting dit toelaat, gebruik Lindt)
250 ml room
Breek die sjokolade in blokkies, en plaas dit in ‘n glasbak.
Voeg die room by.
Plaas die mengbak bo-op ‘n pot met kokende water, sodat die sjokolade kan smelt terwyl jy dit roer.
Sodra alles gesmelt en gemeng is, plaas dit in die yskas totdat dit afgekoel het.
Klits dit met ‘n handmenger totdat dit begin verdik. Moenie ‘n elektriese menger gebruik nie anders word die mousse te dik, en dan is dit nie meer mousse nie, maar botter…
Bedien met ekstra room bo-op.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za