Uie of enige groente vir jou braai:
Hierdie sous gebruik ek gewoonlik met mielies en uie wat ek direk in die kole braai. Dit is hemels!
Uie of enige groente vir jou braai:
Hierdie sous gebruik ek gewoonlik met mielies en uie wat ek direk in die kole braai. Dit is hemels!
1 eetlepel gerookte paprika
3 knoffelhuisies, fyngemaak
2 eetlepels botter
2 eetlepels olyfolie of canola olie
Sap van ½ suurlemoen
1 eetlepel Dijon mosterd
Swart peper na smaak
Knippie sout
Plaas alle bestandele in mikrogolfoond vir 1 minuut. Voeg olieby en roer goed deur.
Rol jou mielies daarin of gooi oor groente.
Meng 1 koppie fyngerasperde sterk Cheddar kaas, en die gerasperde skil van 1 suurlemoen,
Strooi hierdie heel laaste oor jou mielies en uie of ander groente en rond af met gekapte pietersielie of grasuie
as garnering.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za