Hierdie resep is genoeg om 'n glasvlessie vol te maak om te hou vir 'n paar braaie.
Hierdie resep is genoeg om 'n glasvlessie vol te maak om te hou vir 'n paar braaie.
¼ koppie (60 ml) koljandersaad
¼ koppie (60 ml) komynsaad
¼ koppie (60 ml) Maldon soutvlokkies
¼ koppie (60 ml) growwe swartpeper
Rooster die koljander- en komynsaad oor lae hitte in 'n swaarboompan tot lig gerooster.
Meng al die bestanddele saam in 'n stamper en vysel of voedselverwerker tot 'n growwe poeier.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za