1 springbokboud, ontbeen en gevlinder (oopgesny in die middel)
250 g varkspek in 1 cm blokkies gesny
2 knoffelhuisies in repies gesny
4 teelepels paprika
Sap van 1 suurlemoen
1 koppie olyfolie, of olie van jou keuse
Tonnel klein gaatjies in die boud, saam met die grein van die vleis en druk die varkspek en repies knoffelhuisies in die boud.
Vryf die paprika in die vleis.
Marineer oornag of ten minste vir 4 uur in die suurlemoensap en olyfolie.
Geur met sout en peper en braai oor matige kole.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za